WESKUS PIZZA MENU
FOR A BETTER ORDERING EXPERIENCE, PLEASE DOWNLOAD OUR APP
MAANDAG TOT SATERDAG
11:30vm tot 20:30nm
Sondae gesluit vir Christelike Redes. Vakansiedae gesluit vir familie tyd.
AFLEWERING IN:
DWARSKERSBOS
(TANS ONAKTIEF)
JACOBSBAAI
(Bestellings word geneem)
LANGEBAAN
(TANS ONAKTIEF)
PATERNOSTER
(Bestellings word geneem)
SALDANHA
(Bestellings word geneem)
ST HELENA BAAI
(TANS ONAKTIEF)
VELDDRIF
(TANS ONAKTIEF)
VREDENBURG
(Bestellings word geneem)
Onaktiewe Dorpe sal in die nabye toekoms ge-implementeer word! Afkondigings in die verband sal op Sosiale Media gemaak word!
Dankie dat jy 'n 'Local is Lekker' patriot is, en die klein outjie soos ons ondersteun, jy is 'n 'Great' Weskusser, en ons is oortuig daarvan, as jy eers eenkeer van ons Pizza's ge-eet het, sal jy weer en weer wil terugkom vir nog!
Dit is waarna ons strewe hier by Weskus Pizza, want Ons Kombuis voel vir ons soos ons huis se kombuis, so ons Pizza's kan net beskryf word as hout aangedrewe, tuisgemaakte 🍕 lekkerte!
Vars en smaaklik, en waarde vir geld!
MAANDAG TOT SATERDAG
11:30vm tot 20:30nm
Indien jy buite ons aflewerings radius val, sal jy ongelukkig nie op ons Aanlyn Pizza Restaurant kan bestel op hierdie stadium nie, maar wees gerus, ons is besig om vinnig te groei en ons sal nog uitbrei na al die Weskus dorpe in en om Vredenburg area.
Vrywaring vir Weskus Pizza:
Allergene: Let op kliënte met voedselallergieë. Wees asseblief bewus daarvan dat ons kos algemene allergene soos suiwel, eiers, koring, sojabone, boomneute, grondboontjies, vis, skulpvis of koring kan bevat of daarmee in aanraking kon gekom het.
Kos fotos mag verskil van die werklike produk. Olywe kan pitte bevat. Hoender kan bene bevat. Avokado's is seisoenaal.
As jou bestelling langer as 30-45 minute neem, Whatsapp asseblief net jou bestellingnommer na 071 591 2670 om 'n opdatering te kry. Geen stêm boodskappe of oproepe word op die nommer behartig nie, net jou bestellingsnommer is al wat ons nodig het om vir jou terugvoer te gee, en dankie.
'SPECIAL SHOUT OUT' for all our 'locals' & holidaymakers who only came to visit us temporarily, take note:
YOU are awesome for ordering from the little guy when you could have ordered from so many of the bigger names! We say again:
YOU are AWESOME, AND THANK YOU!
Download our 'Menu'! Print him & stick him on the fridge!
We are a Family Restaurant, things go a little slower in our Kitchen, because we make everything with love , and because we don't just do it for your money, but because we love what we do, so sit back, relax' & please, please have a little patience with your delivery, you won't regret it!!!
BURGERS
Ons bied nie net enige burger aan nie. Nes ons pastas en pizzas, is elke burger 'n unieke skepping, 'n meesterstuk op sy eie. By Weskus Pizza glo ons in kwaliteit bo kwantiteit, en ons burgers is geen uitsondering nie. Berei jouself voor vir 'n smaaksensasie!
Vier unieke burgers, elkeen 'n meesterstuk. Proe die verskil!
Vier burgers wat jou sal laat snak na meer! Die Top Gun is 'n klassieke held met spek en kaas. Die Weskus Reus is 'n monster met twee patties, spek, eier, en jalapeño's. Die HoofSeun Burger is 'n steak-sensasie met 'n loopeier. En vir die dames, die Diva Burger is 'n pikante verrassing. Proe die verskil!
Top Gun (Bacon & Kaas)
Hierdie is nie sommer 'n gewone burger nie. Die Top Gun is 'n meesterstuk van sappige beesvleis, 'crispy spek', en smeltende 'cheddar' kaas, alles perfek gebalanseerd op 'n sagte gebraaide 'bun'. Elke hap is 'n ontploffing van rokerige, vleisagtige geur. 'n 'Classic' wat jou sal laat verlang na nog. Bestel die Top Gun en ervaar burger-perfeksie!
ZAR 79
Die Weskus Reus (Twee patties, bacon, eier, 'n kaaserige affêre met Jalapeño's)
Hierdie burger is nie vir sissies nie! Die Weskus Reus is 'n toring van smaak, met twee sappige beesvleis patties, stapels "crispy" spek en 'n "avalanche" van gesmelte kaas. Ons spesiale Weskus-sous voeg 'n lekker 'toasted' vleis smaak by wat die hele affêre afrond. As jy honger is vir 'n uitdaging, is die Weskus Reus die burger vir jou!
ZAR 199
Die HoofSeun Burger (Steak Burger, loopeier & Kaas)
Vir diegene met 'n verfynte smaak, bied ons Die HoofSeun Burger aan. 'n Perfek gegrilde steak burger, bedek met 'n romerige loopeier en 'n "avalanche" van geurige kaas. Hierdie burger is 'n ware smaaksensasie, 'n kombinasie van ryk geure en "crispy" tekstuur. Die HoofSeun Burger: 'n burger waardig vir 'n koning.
ZAR 159
Diva Burger (Pikante dames hamburger)
Die Diva Burger: 'n burger met 'n houding! Hierdie pikante skepping is spesiaal gemaak vir die dame met 'n avontuurlustige smaak. 'n Sappige beesvleis patty word gekroon met 'n "avalanche" van cheddar kaas, en 'n "crispy" gebraaide ui ring. Ons spesiale Diva-sous voeg 'n ekstra "kick" by. Die Diva Burger word bedien met 'n verfrissende Griekse slaai. Durf jy om die Diva te tem?
ZAR 110