PIZZA'S
ONS SPYSKAART BEVAT 13 PIZZA'S OM VAN TE KIES! Welkom by Weskus Pizza, waar ons die varste, heerlikste pizzas aan die Weskus van Suid-Afrika verskaf. Ons pizzas word gemaak met die beste bestanddele, insluitend die beste pizzadeeg ooit, ons beroemde tuisgemaakte tamatie Pizzasous en vars egte Mozzarellakaas. Ons bied ook 'n verskeidenheid 'toppings' aan om van te kies, sodat jy die perfekte pizza na jou smaak kan bou. Of jy nou 'n aanhanger is van tradisionele pizzas soos die Margherita of die Pepperoni, of miskien soek jy iets meer uniek, ons het 'n pizza vir jou. Ons bied ook Glutenvrye, Vegetariese en Veganiese Pizzas aan, sodat almal ons heerlike kos kan geniet. Benewens ons pizzas, het ons ook 'n verskeidenheid 'baskets of combo's' met Weskus-gunstelinge soos stokvis en slap tjips, snoek en slap tjips, rib parcel met slap tjips, en ons supersappige hoenderhelfte en slap tjips kombinasie.
KLASSIEKE TRADISIONELE PIZZA'S
Tradisionele Pizza's soos die Margherita Pizza: Dit is die mees ikoniese Italiaanse pizza nog ooit, en dit word gemaak met tamatiesous, mozzarellakaas en vars basiliekruidblare. Dit is vernoem na koningin Margherita van Savoye, wat Napels in 1889 besoek het.
Die Vlamgat (Mexicana)
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarellakaas, Beef Mince, Gree Peppers, Chili's, Knoffel.
R 149,99
HoofSeun (Pepperoni)
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Pepperoni, Crispy Bacon, Steak Strips, Avo (Seisonaal).
R 149,99
Sunny Margherita
Margherita pizza is 'n Napolitaanse pizza gemaak met Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas en vars basiliekruidblare.
R 119,99
Regina Florindina
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tamatie-passata, Gerookte Ham, Gesnyde Sampioene en 100% egte Mozzarella-kaas.
R 129,90
Tropiese Tante Sielie (Hawaiian)
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Ham, Pynappel, Bacon, (Ekstra Tropies – Voeg Piesang By).
R 129,90
ONS EIE UNIEKE PIZZA'S
Ons aanvaar daar is so baie Pizza's Joints daar buite en die kompetisie is styf, we get that, en dis hoekom ons besluit het om so bietjie anders te wees en het ons twee bitter Unieke Pizza's gebou, getoets en geperfektioneer! Hierdie Pizza's is 'one-of-a-kind', jy sal dit nêrens anders kry nie as hier by ons Weskus Pizza's & jy sal nie spyt wees om dit te probeer nie! Kyk uit vir die "Special teken'!
Boerewors & Peppers
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Gekarameliseerde Uie, Boerewors, Peppadews, Geel & Rooi Peppers.
R 149,99
Chickky Pop (Hoender)
Chickky Pop Hoender Pizza is 'n Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, & 'n "Mystery Kaas" (Chef's Secret sjuuus), Diep gebraaide Hoenderborsie stukkies, ons 'Super Secret Soet Sousie' & Knoffel. 'n Unieke Pizza voorwaar!
R 159,99
Die Visstok (Seekos)
Tuisgemaakte Seekos Pizzasous, vars Mozzarella Kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Crabsticks, Calamari, Shrimps, Green Peppers, Red Peppers.
R 149,99
Tuin Van Eden (Vye & BlouKaas)
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Vye & Vye Stroop, Blou Kaas, Carnalized Uie, Chorizo.
R 159,99
Visserman (Bokkoms & Snoek)
Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Seekos Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Shrimps, Snoek, Bokkoms, Green Peppers, Red Peppers.
R 149,99
BOU JOU EIE / GESONDHEIDS BEWUSTE PIZZA'S
Veganistiese, Vegetariese en Glutenvrye pizzas: 'n Kulinêre simfonie vir almal! Stel jou 'n pizza-fees voor waar almal 'n sny kan geniet, ongeag hul dieetbeperkings. 'n Veganistiese pizza met 'n romerige kasjoeneasous, bedek met geroosterde groente en vars kruie. 'n Vegetariese pizza met 'n stewige tamatiesous, mozzarellakaas, en jou gunsteling groente-bolaag. En 'n glutenvrye pizza met 'n bros kors, bo-op met dieselfde heerlike bestanddele as die ander.
Veganisties
Die R79 aanvangs fooi is vir jou pizza deeg basis, bou jou eie pizza verder! Veganistiese Pizza's word gemaak van 'n Glutenvrye pizza basis, indien anderste gespesifiseer tydens jou bestelling. Bou Jou eie Pizza! Hierdie pizza het 'n dun kors, tamatiesous en 'n verskeidenheid groente, insluitend sampioene, soetrissies, uie en olywe. Dit het ook veganistiese mozzarellakaas, maar jy kan dit weglaat as jy verkies. Veganiese pizza's met dun korsies is krakerig en geurig, en dit is 'n goeie manier om al jou gunsteling-toppings sonder enige diereprodukte te geniet.
R 79
Vegetaries
Die R79 aanvangs fooi is vir jou pizza deeg basis, bou jou eie pizza verder! Vegetariese Pizza's word gemaak van 'n Glutenvrye pizza basis, indien anderste gespesifiseer tydens jou bestelling. Bou Jou eie Pizza! 'n Tuin op 'n bord! Ons Vegetariese Pizza word gevul met 'n oorvloedige oes van vars sampioene, uie, soetrissies en tamaties, alles bo-op ons kenmerkende tamatiesous, gesmelte mozzarellakaas en ge-soteerde groente. Dit is die perfekte pizza vir vegetariërs en vleiseters!
R 79
BOU JOU EIE / GEWOON OF GLUTENVRY
Hier kan jy jou eie Pizza bou met 'n opsie van 'n gewone Pizzakors of 'n Glutenvrye Pizzakors. Ons het al monsters hier gebou!
Glutenvrye Pizzakors
Die R79 aanvangs fooi is vir jou pizza deeg basis, bou jou eie pizza verder! Geniet al die lekkerte van pizza sonder die gluten! Ons Glutenvrye Pizza word gemaak met 'n bros kors van 'n mengsel van glutenvrye meel, en bedek met jou gunsteling-toppings.
R 79
Klassieke of Unieke Pizza
Die R79 aanvangs fooi is vir jou pizza deeg basis, bou jou eie pizza verder! Ons Klassieke & Unieke Pizza is 'n tydlose gunsteling, gemaak met ons kenmerkende tamatiesous, gesmelte mozzarellakaas, en jou keuse van toppings. Dit is die perfekte pizza vir enige geleentheid, van 'n informele weeksaandmaaltyd tot 'n spesiale viering.
R 79
Seekos of Vis Pizza
Die R79 aanvangs fooi is vir jou pizza deeg basis, bou jou eie pizza verder! Stel jou 'n pizza voor met 'n knapperige kors, bedek met 'n ruim laag sappige seekos, gesmelte kaas en 'n geurige sous. Dis wat jy van 'n seekos- en vispizza kan verwag.
R 79