Koop jou kaartjies nou!
Sien jou by die:
WESKUS JOU LEKKER DING BRAAIDANS 2025
Sa. 03 Mei
|Velddrif
Weskus Jou Lekker Ding (Edms) Bpk bied aan die 'WESKUS JOU LEKKER DING BRAAIDANS 2025'! Woorde kan nie ons opgewondenheid oor dié 2025 BraaiDans beskryf nie, want ons BraaiDae het immers gewild geraak!


Tyd & Plek
03 Mei 2025 10:00 – 23:50 SAST
Velddrif, R234 Hopefield Road, Velddrif, 7365, Suid-Afrika
Gaste
Oor die geleentheid
🎉 WK JLD bied trots die 2025 WK JLD BRAAIDAG aan op 3 MEI 2025 by Knor Varkie Bergrivier! 🥳 Ons gaan kamp, kuier & smul daai naweek—slaan jou tent op langs die Lanies, maak die lekkerste Weskus kosse, luister na puik musiek & hou ’n REGTE FEES! 😎 ’n Jol vir die HELE gesin, selfs die skoonma! 🎈
Vry 2 Mei & Sat 3 Mei 2025 kamp ons, met die hoof Braaidag op Sat 3 Mei! 🔥
Kampers: Kom Donderdagoggend aan, rig jou plek in & maak dit ’n tuiste weg van die huis. 🏕️ Bring kampstoele, tafels, tente & versier jou plek vir die feesgees! ✨
Ontbyt saam met jou nuwe Weskus pelle & familie—’n egte SA kamptradisie! 🍳 Niks smaak beter as ’n vol maag voor jy ’n yskoue Black Label vroeg oopmaak nie! 🍺
Sat 3 Mei is die amptelike Braaidag! 🎶 Ons arriveer vroeg by Knor Varkie, met braaiers buite vir almal. 🥩
Kaartjies
BRAAIDAG KAARTJIE 3 MEI 2025
Saterdag 3 Mei 2025 - Hierdie kaartjie is vir BraaiDans-Dagbesoekers en sluit nie enige kampstaanplek of oornag verblyf in nie. Verblyf reelings moet direk by Knor Varkie se dagbestuur gedoen word. Die besonderhede is as volg: Kontak persoon, Sanette, Cell: 078 640 9747
R 100,00
+R 2,50 ticket service fee
Sale ended