Awe Ma se Kinners
Weskus
Jou Lekker Ding
♥ Sedert 2012
Welkom in die Republiek van die Weskus Paradys! ♥
Die Weskus is diep☺Lekker!
Ons Weskus Bl o mme Prag elke Jaar!
Kom ervaar ons Weskus Blommeprag skouspel elke jaar vanaf Augustus tot vroeg September.
Elke jaar beleef die Weskus, nes Namakwaland, 'n blomme ontploffing gedurende die wintersmaand van Augustus.
Soms afhangend van hoe koud of nat ons Weskus winter is, kan die Weskus blomme selfs al in Julie begin blom, maar gewoonlik blom die Weskus blomme enige iets van die eerste week in Augustus tot so om en by die eerste week in September.
2023 was voorwaar een van die mooiste blomme seisoene wat die Weskus in baie jare beleef het asgevolg van die ongelooflike nat koue winter wat die weskus beleef het, en het die blomme al in die 3de week in Julie begin blom! dit was 'n asemrowende pragtige blomme seisoen in 2023!
Toerisme is ons Streek se
Brood & Botter!
Ons Weskus Vakansie Bestemmings Blad is propvol Weskus Dorpe en allerhande nuttige inligting oor elke dorp, soos bv. ons twee Natuur Reservate naamlik Weskus Nasionale Park en Tietiesbaai Cape Columbine Natuur Reservaat!
Sluit aan by die awesome'ste Weskus Facebook groep nog ooit!
Die gewildste groep op Facebook! Kliek Hier!
Of as jy wil, sluit aan by ons Whatsapp groepie genaamd: WESKUS EVENTS! Hier is die skakel, en nee net ons admins mag daar post so jy sal nie rondslomp onbenullige boodskappe daar kry nie, net inligting oor werklik #lekker Weskus Gebeurtenisse, nie sanger 'giggs' nie, daarvan is Facebook vol genoeg! Kliek hier!
Epos asseblief jou 'Event' se inligting aan ons, en ons sal dit op ons 'Events Blad' plaas asook versprei op ons Whatsapp groep hierbo! Ons epos adres vir dit is: WeskusEvents@gmail.com
AFRIKAANS & KUIER IS GROOT IN DIE WESKUS!
Jy wat hier lees, die Weskus Roep Jou vir 'n lekker Weskus Kuiertjie! Kos, Kuier & Musiek gaan ons Braai Fees Kamp Naweek vol maak die 2de & 3de Mei 2025!
Boek jou Fees Kaartjie Nou!
Ons hou die Wiskunde aan ons kant BAIE eenvoudig, Dagbesoek kos R100.00 vir Volwassenes & R50.00 vir Pensionarisse & Kinders <12
Boodskap van die Gasheer! HOOFSEUN....
Heel eerstens wil ek almal van Weskus Jou Lekker Ding Facebook Groep 'n Hartlike Welkom toewens. Sonder julle wat die afgelope 12 Jaar getroue Groeps lede was en steeds is, is niks van wat ons hier staanmaak vir die Weskus moontlik nie, so ek sê uit my hart uit, baie baie dankie, julle is die 'backbone' van die Weskus, en van Weskus Jou Lekker Ding, en met julle sal ek enige dag 'n Oorlog teen enige vyand veg!
Ons is nie net Facebook kennisse nie, ons is 'n Weskus Familie, en hierdie Braai Naweek wat nou opkom, soos met al die vorige jare se BraaiDae, is bewys van ons hegte vriendskap en liefde vir mekaar in 'n baie deurmekaar Wêreld.
Dis my voorreg as die HoofSeun vanni Weskus, om julle almal hartlik uit te nooi na volgende jaar se "WESKUS JOU LEKKER DING FEES 2025 KNOR VARKIE VELDDRIF'!
Sien jou daar en dit gaan 'awesome' wees!
Volg die Avonture van die HoofSeun! Ons trap diep Weskus spore saam met dood gewone Weskus mense, 'Die Sout van die Aardbol'. Alles in goeie gees & dit is Vêt Pret!
Wees egter net gewaarsku dis in 'n bitter informele video formaat, niks redigering betrokke nie, ons doen sommer ons eie ala Weskus 'style filming'
Boek jou Weskus Vakansie Akkommodasie by ons, en spaar!
WESKUS JOU LEKKER DING
SLAAP
Ons volgende 'Event' is:
Weskus Jou Lekker Ding Fees 2025
3 ♥ Mei ♥ 2025
Weskus Jou Lekker Ding
in samewerking met
"AANKONDIGING OOR ONS HOOF BORG MOET NOG GEMAAK WORD"
bied aan
DIE WESKUS JOU LEKKER DING FEES
VELDDRIF WESKUS
Nou nog net
Yo, JY 🫵 daar, ja jy jou Afrikaanse Musiek Generaal & Sandkasteel-argitekt! Aandag, Bokkies en Braaikonings! Kom bymekaar julle sielsoekers, want die Weskus roep JOU, & hierdie keer het dit 'n melodie in haar siel! Ons sien vreeslik uit om jou te ontmoet, want ons is 'n Famlie Fees, nie 'n wors masjien nie, ons wil jou rerig graag persoonlik ontmoet! Vir jou & jou hele gesin, jou vriende & familie!
SO SIEN JOU BY DIE FEES!!
Ons is 'n klein & intieme Afrikaanse Fees'sie'tjie, & ons hou van dit so!
Kyk na dit, soos wat ons daarna kyk, ons gaan 'n Woodstock trek op onsself, die Donderdag die 1ste Mei 2025 is 'n Publieke Vakansiedag, so as jy verlof insit vir die Vrydag die 2de Mei 2025, dan het jy 'n lekker langnaweek saam met ons van die Woensdag middag al af, tot die Sondag middag, teen 'n bitter goedkoop Tent & Kaarvaan kamp tarief! Slim gedagte van ons nê? Your Welcome~!
BRAAI NAWEEK PROGRAM
NET DIE HOOF PUNTE!
VRYDAG 2 MEI 2025
Vrydag 2 Mei
08:30vm
08:30vm - Aaneenlopend
Skandeer Stasie open om BraaiDag kaartjies te skandeer & gaste toe te laat tot die Fees terrein. Elke gerigestreerde Fees ganger moet in die proses ook 'n BraaiDag stempel kry.
Vrydag 2 Mei
10:00vm
10:00vm - 11vm
Deurgangse YouTube musieklys sal gespeel word.
Vrydag 2 Mei
15:00nm
15:00nm - 16:00nm
Musiek deur die HoofSeun.
15:00nm - Braaivleis vure mag aangesteek word.
Vrydag 2 Mei
20:00nm
20:00nm - 22:00nm
Die 5de en laaste Kunstenaar vir die dag se optrede begin. SANGER TBA. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Vrydag 2 Mei
09:00vm
09:00vm
BraaiDag verrigtinge open amptelik. Kroeg & Restaurant vir die wat nie gaan braai nie, open 10:00vm
Vrydag 2 Mei
11:00vm
11:00vm - 13:00nm
Die 1ste Kunstenaar se optrede begin. Garner Nel. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Vrydag 2 Mei
16:00nm
16:00nm - 18:00nm
Die 3de Kunstenaar se optrede begin. SANGER TBA.
16:00nm - 18:00nm
Beoordeellaars tydslot om die Wen potjie te identifiseer, asook die 2de & 3de plek wenners! Aan die einde van die tydslot sal die wenners ook aangekondig word. Aankondiging oor die Wenners sal deur die HoofSeun aangekondig word tussen sangers optredes.
Vrydag 2 Mei
09:45vm
09:45vm - 10:00vm
Die Potjiekos Kompetisie voorbereiding begin. Vure vir die Potjiekos Kompetisie mag aangesteek word.
Verdere inligting en rëls oor die Potjiekos Kompetisie kan gelees word op die Potjiekos Kompetisie blad, kliek hier!
Vrydag 2 Mei
13:00nm
13:00nm - 15:00nm
Die 2de Kunstenaar se optrede begin. Anton Oosthuizen. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Vrydag 2 Mei
18:00nm
18:00nm - 20:00nm
Die 4de Kunstenaar se optrede begin. SANGER TBA. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
FEES NAWEEK PROGRAM
NET DIE HOOF PUNTE!
SATERDAG 3 MEI 2025
Saterdag 3 Mei
08:30vm
08:30vm - Aaneenlopend
Skandeer Stasie open om BraaiDag kaartjies te skandeer & gaste toe te laat tot die Fees terrein. Elke gerigestreerde Fees ganger moet in die proses ook 'n BraaiDag stempel kry.
Saterdag 3 Mei
10:00vm
10:00vm - 11vm
Deurgangse YouTube musieklys sal gespeel word.
Saterdag 3 Mei
15:00nm
15:00nm - 16:00nm
Musiek deur die HoofSeun.
15:00nm - Braaivleis vure mag aangesteek word.
Saterdag 3 Mei
20:00nm
20:00nm - 22:00nm
Die 5de en laaste Kunstenaar vir die dag se optrede begin. SANGER TBA. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Saterdag 3 Mei
09:00vm
09:00vm
BraaiDag verrigtinge open amptelik. Kroeg & Restaurant vir die wat nie gaan braai nie, open 10:00vm
Saterdag 3 Mei
11:00vm
11:00vm - 13:00nm
Die 1ste Kunstenaar se optrede begin. Garner Nel. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Saterdag 3 Mei
16:00nm
16:00nm - 18:00nm
Die 3de Kunstenaar se optrede begin. SANGER TBA.
16:00nm - 18:00nm
Beoordeellaars tydslot om die Wen potjie te identifiseer, asook die 2de & 3de plek wenners! Aan die einde van die tydslot sal die wenners ook aangekondig word. Aankondiging oor die Wenners sal deur die HoofSeun aangekondig word tussen sangers optredes.
Saterdag 3 Mei
09:45vm
09:45vm - 10:00vm
Die Potjiekos Kompetisie voorbereiding begin. Vure vir die Potjiekos Kompetisie mag aangesteek word.
Verdere inligting en rëls oor die Potjiekos Kompetisie kan gelees word op die Potjiekos Kompetisie blad, kliek hier!
Saterdag 3 Mei
13:00nm
13:00nm - 15:00nm
Die 2de Kunstenaar se optrede begin. Anton Oosthuizen. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Saterdag 3 Mei
18:00nm
18:00nm - 20:00nm
Die 4de Kunstenaar se optrede begin. SANGER TBA. Ander lekker musiek sal gemaak word tussen deur kunstenaars optredes
Bevestigde Sangers tot dusvêr vir volgende jaar se Fees!
Moet nie bekommerd wees nie, die lysie van kunstenaars name sal nog mooi groei nader aan die 'event'. Hou die spasie dop!
Vind ons ook op:
Bepalings & Voorwaardes geld. Vrywaring: Geen eie alkohol sal toegelaat word op die fees terrein nie. Kampeerders is geregtig om alkohol in hulle kamp area te hê maar mag nie dit gebruik op die fees terrein nie, m.a.w. jy mag nie drank na die verrigtinge bring nie, maar eerder moet jy die bier tent ondersteun. Enige iemand wat die voorgenoemde reël oorskry sal gevra word om die perseel te verlaat. Geen vuurwapens of enige vorm van 'n wapen insluitend messe, of enige voorwerp wat liggaamlike leed of skade kan aanrig, is toelaatbaar op die perseel die naweek van die Fees verrigtinge nie. Afgesien van die biertent sal Knor Varkie se Kroeg- en Restaurantgeriewe ook beskikbaar wees vir die hele naweek. Geen terugbetalings op kaartjies nie. Aangewese parkeerplek word voorsien. Reg van toegang voorbehou. Toegang tot Fees verrigtinge is op eie risiko. Weskus Jou Lekker Ding (Edms) Bpk as die 'Fees Eienaar & Fees Organiseerder' behou alle regte voor. https://weskusjoulekkerding.start.page