Soek Resultate
148 results found with an empty search
Other Pages (106)
- 🌸 Welkom in die Weskus 🌊 Welcome to the West Coast 🦞
Jou alles-in-een gids tot die Weskus! Ontdek pragtige dorpe, top verblyf, doendinge & die bekende blomme. Weskus Jou Lekker Ding vra jou, kom kuier! Weskus Jou Lekker Ding.. ..is trots AFRIKAANS! ♥ Sedert 2012 REGISTREER / TEKEN AAN Awe Ma se Kinners! Awe! ☺ Welkom in die Republiek van die Weskus Paradys! Die Weskus is diep Lekker! ♥ Ons Weskus Blomme Prag elke Jaar! Kom ervaar ons Weskus Blommeprag skouspel elke jaar vanaf Augustus tot vroeg September. Elke jaar beleef die Weskus , nes Namakwaland, 'n blomme ontploffing gedurende die wintersmaand van Augustus. Soms afhangend van hoe koud of nat ons Weskus winter is, kan die Weskus blomme selfs al in Julie begin blom, maar gewoonlik blom die Weskus blomme enige iets van die eerste week in Augustus tot so om en by die eerste week in September. 2023 was voorwaar een van die mooiste blomme seisoene wat die Weskus in baie jare beleef het asgevolg van die ongelooflike nat koue winter wat die Weskus beleef het, en het die blomme al in die 3de week in Julie begin blom! dit was 'n asemrowende pragtige blomme seisoen in 2023! 2024 was egter selfs kouer as 2023, en is ons seker dat ons nie gou weer sulke koue winters kan beleef nie, aangesien dit rekord laagte bereik het. Toerisme is ons Streek se Brood & Botter! Ons Weskus Vakansie Bestemmings Blad is propvol Weskus Dorpe en allerhande nuttige inligting oor elke dorp, soos bv. ons twee Natuur Reservate naamlik Weskus Nasionale Park en Tietiesbaai Cape Columbine Natuur Reservaat! Sluit aan by die awesome'ste Weskus Facebook groep nog ooit! ~ WESKUS JOU LEKKER DING ~ Die gewildste groep op Facebook! Kliek Hier! ☼ Besoek ons Aanlyn Weskus Strand Winkel vandag nog! (Surf & ☼ Beach Shop) Aanlyn Strand Winkel WESKUS EVENTS BRAAIDAG 2025 AFRIKAANS & KUIER IS GROOT IN DIE WESKUS! Jy wat hier lees, die Weskus Roep Jou vir 'n lekker Weskus Kuiertjie ! Kos, Kuier & Musiek gaan ons jaarikse Braaidag / Kamp Naweek vol maak die 3de Mei 2025! Boek jou Braai-Dags Kaartjie Nou! Boek Jou Kaartjie Uitverkoop WESKUS JOU LEKKER DING BRAAIDANS 2025 Weskus Jou Lekker Ding (Edms) Bpk bied aan die 'WESKUS JOU LEKKER DING BRAAIDANS 2025'! Woorde kan nie ons opgewondenheid oor dié 2025 BraaiDans beskryf nie, want ons BraaiDae het immers gewild geraak! Wanneer 03 Mei 2025 10:00 – 23:50 SAST Waar Velddrif, R234 Hopefield Road, Velddrif, 7365, Suid-Afrika +144 more Kan jy dit maak 3 Mei 2025? Besonderhede Ons hou die Wiskunde aan ons kant BAIE eenvoudig, dans kaartjies vir die 3de Mei kos R100.00, 'n skamele R100! Dis net om kostes aan ons kant te dek vir die saal, klank, beligting, tafels en stoele. Boodskap van die Gasheer! HOOFSEUN.... Heel eerstens wil ek almal van Weskus Jou Lekker Ding Facebook Groep 'n hartlike Welkom toewens. Sonder julle wat die afgelope 13 Jaar getroue Groeps lede was en steeds is, is niks van wat ons hier staanmaak vir die Weskus moontlik nie, so ek sê uit my hart uit, baie baie dankie, julle is die 'backbone' van die Weskus, en van Weskus Jou Lekker Ding, en met julle sal ek enige dag 'n Oorlog teen enige vyand veg! Ons is nie net Facebook kennisse nie, ons is 'n Weskus Familie, en hierdie Braai Naweek wat nou opkom, soos met al die vorige jare se BraaiDae, is bewys van ons hegte vriendskap en liefde vir mekaar in 'n baie deurmekaar Wêreld. Dis my voorreg as die HoofSeun vanni Weskus, om julle almal hartlik uit te nooi na die jaar se "WESKUS JOU LEKKER DING FEES 2025 DWARSKERSBOS KARAVAANPARK. Sien jou daar, dit gaan 'awesome' wees! (-_*) Volg die Avonture van die HoofSeun ! Ons trap diep Weskus spore saam met dood gewone Weskus mense, 'Die Sout van die Aardbol'. Alles in goeie gees & dit is Vêt Pret! Wees egter net gewaarsku dis in 'n bitter informele video formaat, niks redigering betrokke nie, ons doen sommer ons eie ala Weskus 'style filming' Kom toer saam met my! Boek jou Weskus Vakansie Akkommodasie by ons, en spaar! WESKUS JOU LEKKER DING SLAAP WESKUS SLAAP WESKUS DORPE BraaiDag by Knor Varkie 20 22 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#2 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#3 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#1 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#4 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#5 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#7 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#6 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#8 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#9 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#12 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#11 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#13 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#10 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#16 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#15 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#14 WJLD Braaidag Knorvarkie#17 WJLD Braaidag Knorvarkie#19 WJLD Braaidag Knorvarkie#20 WJLD Braaidag Knorvarkie#18 Lees meer oor 2022 BRAAIDAG 2025 © Voor Laas Jaar se BraaiDag by Shipwreck Bar in Velddrif 20 23 © Copyright Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#6 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#1 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#3 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#15 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#2 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#4 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#5 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#8 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#10 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#13 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#11 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#12 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#9 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#16 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#14 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#20 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#18 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#17 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#19 Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#7 Lees meer oor 2023 BRAAIDAG 2025 Ons volgende 'Event' is: Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag 2025 3 ♥ Mei ♥ 2025 2025 BRAAI NAWEEK loading.... 2025 Braai Naweek Vibes Weskus Jou Lekker Ding bied aan: DIE WESKUS JOU LEKKER D ING BRAAIDAG 2025 VELDDRIF WESKUS 3 Mei 2025 Nou nog net Yo, JY 🫵 daar, ja jy jou Afrikaanse Musiek Generaal & Sandkasteel-argitekt! Aandag, Bokkies en Braaikonings! Kom bymekaar julle sielsoekers, want die Weskus roep JOU, & hierdie keer het sy 'n melodie in haar siel! Ons sien vreeslik uit om jou te ontmoet, want ons is 'n Familie Fees, nie 'n wors masjien nie, ons wil jou rerig graag persoonlik ontmoet! Vir jou & jou hele gesin, jou vriende & familie! SO SIEN JOU BY DIE BRAAI!! Ons is 'n klein & intieme Afrikaanse Byeenkoms elke jaar, & ons hou van dit so! No frills, no fuss just good family time! Volg ons ook op © Copyright Ons Weskus Vennote 'n Big Shoutout gaan aan ons vriende by die Saldanha Weskus Lugskou, ons sien vreeslik baie uit na die jaar se West Coast Airshow , en ons weet net dit gaan 'n groot sukses wees, en ons is trots op ons eie #WeskusLugSkou! Slegs Whatsapp teks-boodskappe Navrae: © Copyright +2771 591 2670 BLOGS KONTAK ONS BRAAIDAG 2025 Bepalings & Voorwaardes geld. Vrywaring: Eie alkohol is toegelaatbaar op die fees terrein, wanneer jy of kamp daar die naweek of wanneer jy in besit is van 'n Dans Kaartjie vir die Saterdag. Kampeerders is geregtig om alkohol in hulle kamp area te hê, m.a.w. jy mag jou eie drank na die dans verrigtinge bring. Enige iemand wat enige van die Braaidag en dans se reëls oorskry soos vasgestel deur die organiseerders, sal gevra word om die perseel onmiddelik te verlaat. Geen vuurwapens of enige vorm van 'n wapen insluitend messe, of enige voorwerp wat liggaamlike leed of skade kan aanrig, is toelaatbaar op die perseel die naweek van die Fees verrigtinge nie. Geen terugbetalings op kaartjies nie. Aangewese parkeerplek word voorsien. Reg van toegang voorbehou. Toegang tot Fees verrigtinge is op eie risiko. Weskus Jou Lekker Ding (Edms) Bpk as die 'Fees Eienaar & Fees Organiseerder' behou alle regte voor. https://weskusjoulekkerding.start.page
- VIBEKRAAL 🎸 TICKETING | SUID AFRIKA 🌊
VibeKraal Kaartjies Platform: Jou kief Suid-Afrikaanse kaartjie platform vir gigs , jols & gemeenskapsgeleenthede. Maklik, veilig, en vol Suid Afrikaanse vibes! VibeKraal Kaartjies Suid Afrika VibeKraal Kaartjies Suid Afrika VibeKraal Kaartjies Suid Afrika VibeKraal Kaartjies Suid Afrika VibeKraal Kaartjies Platform 🎸 Jou kief poort na 🏖️ Suid-Afrika se 🇿🇦 Warmste Jols! 🔥🥁 Wat Maak Ons Uitstaan? 🌊🎸 Wat laat VibeKraal Kaartjies Platform uitstaan bo die ander ticketing platforms, hê? 🌴 Wel, ons is ’n kief, Suid-Afrikaanse 🇿🇦 kaartjiestelsel – oftewel ’n lekker Ticketing Platform – wat gigs, jols en gemeenskapsgeleenthede aandryf regoor ons pragtige Suid-Afrika! 🎉 Van Kaapstad se strandpartytjies tot Joburg se live musiek, ons maak die jol onvergeetlik! 🥁 Waarom VibeKraal-kaartjieplatform kies? Bekostigbaar: Lae fooie hou jou geleenthede toeganklik vir almal. Maklik om te gebruik: Super eenvoudige 'set-up' vir alle optredes, braais of gemeenskapsgeleenthede, enige plek in SA. Kunstenaarvriendelik: Gebou vir musikante en 'venues' om kaartjies moeitevry te verkoop. Suid-Afrikaanse Vibes: Van Joburg-klubs tot Kaapstadse strande, ons dryf SA se geleenthede aan. Buigsaam vir alle geleenthede: Ideaal vir klein kroegoptredes, massiewe feeste of plaaslike gemeenskapjols. Hack-Proof Sekuriteit: Ons robuuste, veilige platform beskerm jou 'event' en deelnemers met top-vlak enkripsie. Gemeenskapsgedrewe: Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars en organiseerders, hou die jol plaaslik en trots. Vir 'n Voorbeeld van hoe ons 'Kaartjie Sisteem' tans lyk, volg asseblief hierdie skakel: WJLDBraaiDag2025 Meer oor VibeKraal Kaartjieplatform 🌴🎶 VibeKraal Kaartjies Platform is ’n kief, Suid-Afrikaanse kaartjiestelsel wat spesiaal ontwerp is om gigs, jols en gemeenskapsgeleenthede regoor ons pragtige Suid-Afrika aan te dryf! 🥁 Van die Weskus se sonnige strande tot die Karoo se uitgestrekte vlaktes, ons bring die vibes na die jol toe! 🌅 ’n Kaartjiestelsel is ’n digitale instrument wat organiseerders help om kaartjies aanlyn te verkoop, deelnemers te bestuur, en verkope maklik dop te hou – dink daaraan as die polsende hartklop van jou geleentheid wat seker maak almal kry ’n stukkie van die pret! 🎉 Dit’s soos ’n Weskus-breesie wat alles glad laat loop! 🌬️ Gebore uit die sukses van Weskus Jou Lekker Ding se jaarlikse Braaidag-geleenthede, is VibeKraal Kaartjies Platform gemaak vir Suid-Afrika se lekker diverse gebeurtenistoneel! 🔥 Ons ken die vibe van ’n goeie jol, want ons kom uit die hart van die Weskus! 🇿🇦 Of jy nou ’n strand-rave in Durban, ’n jazz-aand in Joburg, of ’n gesellige gemeenskapsbraai in die Karoo reël, ons platform maak kaartjies bekostigbaar, maklik, en super veilig! 🛡️ Met hack-proof tegnologie en sterk enkripsie, bly jou geleenthede en deelnemers veilig, sodat jy lekker kan ontspan! 😎 Met duidelike bepalings en voorwaardes wat van toepassing is, hou ons alles regverdig en deursigtig vir almal wat saam jol! 💛 Trots Suid-Afrikaans, VibeKraal Kaartjies Platform is hier om die jol aan die gang te hou, en kunstenaars, lokale, en gemeenskappe landwyd te verbind! 🎸 Kontak Ons 📞🌴 Deel asb jou Lekker Event Inligting & Kontak besonderhede vir Jou Jol! 🎸🎉 Beplan Jy 'n Kief Geleentheid? 🌊🔥 Laat weet ons alles daaroor, en ons sal gou-gou met ’n lekker formele kwotasie terugkom! 📝 Ons vra net ’n skrale 10% adminfooi vir ons puik diens, en ja, dit sluit bankkoste in. 💰 Bepalings & Voorwaardes is van toepassing om alles regverdig te hou. 😎🎸 Eerste naam Laaste naam Epos Selfoon Nommer Wat is die geleentheid? Selekteer jou Event tipe asb! Aantal verwagte gaste +- Wanneer is die geleentheid? Year Month Month Day Time : Hours Minutes Voorgestelde adres vir jou Event Vertel ons bietjie meer van jou Event asb! Dien in 🎸 TUISBLAD
- 🛏️ Weskus Slaap | Boek Nou
Sakpas Weskus verblyf! Boek B&B, selfsorg of kamp in Velddrif & omgewing vir ’n ongelooflike vakansie. Vind jou slaapplek nou! WESKUS SLAAP WELKOM IN DIE WESKUS! BOEK JOU WESKUS VAKANSIE OF OORNAG VERBLYF PER DORP! TUISBLAD Ons het nie 'n oorvloed Weskus huise wat gelys is by ons nie, maar die wat ons het is eg Weskus en vir 'n nie te slegte prys nie, beste wat ons kon beding, maar alles kwaliteit verblyf verseker! VIR 'N BETER BESTEL ERVARING, LAAI ASB ONS APP AF! TUISBLAD Saldanha, Paternoster, Dwarskersbos, Vredenburg, Velddrif, St. Helenabaai, Langebaan, Hopefield, Darling en Yzerfontein is die vernaamste dorpe in die Weskus Streek. Die Weskus Nasionale Park en 'Cape Columbine' Natuurreservaat ook bekend as Tietiesbaai, is die belangrikste natuurreservate in die area. Al ooit gewonder hoekom die Weskus so ongelooflik gewild is as 'n vakansie bestemming? Wel want tyd staan stil in die Weskus. Mense hier het nog tyd om 'n geselsie aan te knoop met 'n wild vreemdeling, hier het ons nog tyd om 'n 'picnic' te gaan hou op die strand, ons het tyd vir 'n kuiertjie by vriende en familie. Behalwe vir al die prag wat die Weskus Streek aanbied, bied ons streek ook tween Natuur Reservate naamlik die Weskus Nasionale Park en Tietiesbaai Cape Columbine Natuur Reservaat. Ons streek is ook bekend vir haar bokkom, snoek en natuurlik kreef, die goud van die see. Ons het ook verskeie staproetoes en elke jaar tussen Augustus en vroeg September het ons wat baie beskryf as 'n sprokies' verhaal, en dit is ons Weskus Blomme Prag elke jaar. Dit is een van die mooiste prentjies vir enige oog om te sien en te beleef! Boek jou vakansie by ons vandag en gebruik ons webwerf se nuttige Weskus informasie en ook inligting oor besienswaardighede in die Weskus. Lys jou Vakansie Verblyf by ons en maak reg vir beter besprekings! WESKUS VAKANSIE BESTEMMINGS FEES 2025 BLOMME TOERE WESKUS KAMPPLEKKE
Blog Posts (7)
- Proe die Weskus se Hart met Weskus Plaaskombuis: Warm Aandetes Gratis Afgelewer, van Langebaan tot in Dwarskersbos 🥄🌅
Stel jou voor: jy’t die dag in Langebaan se lagoon gespandeer, of miskien het jy ‘n bietjie ge-windsurf of ‘n rustige stappie gevat op Paternoster se goue strand. Die son sak, en jy’t lus vir ‘n ordentlike, tuisgemaakte ete , maar die kombuis roep jou glad nie, en jy onthou, aaaah gelukkig het ek vanaand se aandete al gister by Weskus Plaaskombuis aanlyn bestel, en jy besef, die aand is joune en miskien voel jy lus vir ‘n lekker Netflix movie of sommer net die sonsondergang te gaan sit en bekyk op die strand, of in jou agterplaas. 🏄♂️ Dis waar Weskus Plaaskombuis soos ‘n seebries inwaai, met warm aandetes en tuisgemaakte etes reguit na jou deur, gratis afgelewer! Ons maaltydaflewering maak jou aande lekker, smaakvol en sorgvry, met die Weskus se siel in elke happie. 😋 Weskus PlaasKombuis Seekos Potjie lekkerste! Hoekom Weskus Plaaskombuis vir Jou Voorbereide Etes? 🥘 Ons by Weskus Plaaskombuis is mal oor voorbereide etes wat die Weskus en ander kontreie se storie vertel. Ons warm aandetes is nie sommer kos nie—dis soos Ouma se bredie, propvol liefde, tradisie en die smake van ons see en sand. 🌾 Of jy nou ‘n gejaagde ma is wat die dag rondgehardloop het, ‘n vakansieganger wat die Weskus se son geniet, of ‘n ou Weskuster wat Laaiplek se rustige vibe liefhet, ons tuisgemaakte etes gee jou tyd terug en bring pure blydskap. Kyk wat maak ons anders: Gratis Aflewering : Jou warm aandetes , elke oggend vars gekook, land smiddags by jou deur, van Langebaan tot in Dwarskersbos, sonder ‘n ekstra sent. 🚚🛵 Restaurant Kwaliteit Etes : Ons kos is met soveel sorg gemaak, dit proe soos ‘n bord uit ‘n Weskus restaurant, maar reg in jou eie huis. 🍴 Plaaslike Bestanddele : Van Saldanha se vars see-produkte tot Paternoster se kreef of Vredenburg se groente, ons Weskus etes dra die streek se hart in elke happie. 🌊 ‘n Warm Drukkie vir al Julle Gejaagde Vroue 💪 Ons weet die Weskus lewe kan jou asem wegslaan vir hoe rustig dit meeste van die kere is, maar spesifiek vir al julle vroue wat moet werk, kinders grootmaak, en nog alles probeer byhou, sê ons, tel jou foon op, plaas jou bestelling en laat ons jou warm aandetes aflaai, en as jy rerig gaan sit en somme maak, sal jy sien dat ons voorbereide etes jou verseker goedkoper sal uitwerk om nie te praat van die moeite wat jy jouself spaar nie. Na ‘n dag van vergaderings, kinders by skool optel, of ‘n vinnige draai by die mall om vir die kinders nuwe skoolsokkies te koop, voel die idee om ‘n tuisgemaakte ete te kook soos ‘n golf wat jou uitslaan. By Weskus Plaaskombuis verstaan ons daai gevoel, en ons is hier om jou ‘n warm aandete te gee wat soos huis proe. 🙌 Ons voorbereide etes is jou kans om te kuier, te lag, of net ‘n bietjie stilte te geniet. Elke oggend kook ons vars, en smiddags bring ons warm aandetes wat propvol smaak is, reguit na jou deur. Of dit nou ‘n romerige hoenderpastei of ‘n pittige groentekerrie is, ons gesonde etes is gewaarborg vars en gemaak met liefde. Jy kan aandete met ‘n breë glimlag bedien, wetende jy’t tyd gewen vir die goed wat saak maak. 🌟 Maaltydaflewering wat die Weskus Vibe Bring 🚚🛵 Die Weskus is gemaak vir lekker tye soos om te kyk hoe die branders breek, of te kuier by pelle of familie, of net lekker sit en stories te vertel oor die dag se gebeure aan die kombuistafel. Ons maaltydaflewering laat jou dít doen sonder stres. Geen gekap, geroer, of skottelgoed-berge nie. Met Weskus Plaaskombuis kry jy voorbereide etes wat jy net opwarm, smiddags vars en warm afgelewer. 😎 Ons spyskaart is so kleurvol soos ‘n Weskus sonsondergang. Lus vir ‘n seekos potjie wat die oseaan na jou bord bring? 🐟 Of dalk ‘n lamskenkel wat so sag is, dit smelt in jou mond? Ons het alles, van gesonde etes tot so nie so gesonde etes nie, oooops 😊. Loer gerus na ons spyskaart by Weskus Plaaskombuis en bestel met een kliek. 🖱️ Die Weskus se Smaak in Elke Happie 🌊 Die Weskus is meer as ‘n plek—dis ‘n gevoel. Dis die soutbries wat jou hare roer, vissersbote wat in Port Owen se marina dans, en die lag van vriende om ‘n braaivuur. 🔥 By Weskus Plaaskombuis vang ons daai gees in ons Weskus etes . Ons resepte kom uit die streek se siel, soos snoek wat op Lambertsbaai se kole sis of bredies wat in Vredenburg se kombuise prut op ‘n koue wintersaand. Probeer ons Snoek Kerrie—‘n gereg waar die Weskus se gunsteling vis met pittige speserye dans, perfek vir ‘n aand by die see. Of gaan vir ons Bobotie, ‘n Suid-Afrikaanse gunsteling met ‘n Weskus twist, bedien met geelrys en ‘n bietjie chutney. Hierdie restaurant kwaliteit etes is soos ‘n storie op jou bord, gemaak om harte bymekaar te bring. 💖 Kaapse Bobotie Gesonde Etes vir ‘n Lekker Lewe 🥗 Baie Weskusters wil gesond eet, maar nie die smaak misloop nie. Daarom het Weskus Plaaskombuis gesonde etes wat jou laat goed voel, van binne en buite. Van groente-propvol kasserolle tot ligte visgeregte, ons spyskaart pas by almal se styl. Ons grilled Hake of Snoek met geroosterde groente en slap tjips byvoorbeeld, is absolute wenners. 🌱 Wenke om die Weskus Plaaskombuis se betowering te Geniet 🌟 Hier’s ‘n paar idees om ons maaltydaflewering voluit te ervaar: Beplan Slim : Loer vroeg in die week na ons spyskaart om aflewerings te reël wat jou dag makliker maak. Kyk by Weskus Plaaskombuis. 📅 Proe Plaaslik : Maak jou warm aandetes ekstra spesiaal met ‘n yskoue Weskus wyn of ‘n craft bier van Charlie’s Brewhouse in Port Owen, Velddrif. 🍺 Kuier Sonder Moeite : Verras jou pelle by ‘n gesellige familie kuier of braai met ons restaurant kwaliteit etes —hulle sal dink jy’t heeldag geswoeg voor de potte, maar dis ons Weskus geheimpie dat jy eintlik by Swartriet se strand was, pinkie swear! 😊🎉 Word Deel van die Weskus Plaaskombuis Familie 🏡 Ons by Weskus Plaaskombuis is nie net ‘n kos diens nie—ons is jou bure, verlief op dieselfde sonsondergange en seebries wat die Weskus ons almal se huis maak. Ons tuisgemaakte etes en warm aandetes bring vreugde, gemak en smaak na jou tafel, danksy ons maaltydaflewering en maklike bestelproses op ons webwerf of app. Of jy in Langebaan, Dwarskersbos, of enige plek tussenin bly, ons is hier om jou aande spesiaal te maak. 🌄 Klaar om die Weskus se magie te proe? Hup na Weskus Plaaskombuis om ons spyskaart te check en jou bestelling te plaas. Laat ons die kos hanteer, sodat jy kan fokus op die goeie tye—die Weskus manier! 😊 Weskus Plaaskombuis : Waar elke bord kos soos huis proe. 🥄 Van ons illustrasies kon deur middel van AI gegenereer word vir beter visuele effek!
- Varsgebakte Weskus Pizza - Bestel Nou vir Aflewering!
Beste sappigste pizza's in die hele wye #Weskus, afgelewer tot op jou deurdrimpel!
- De Witt Bathrooms ons trotse borg vir die Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag 2025 - 3 Mei
De Witt Bathrooms Een van ons trotse borge is 'n maatskappy genaamd De Witt Bathrooms. De Witt Bathrooms is 'n Badkamer Renovasie besigheid wat opereer in Pretoria en Kaapstad en bestaan al van die jaar 2006 en word besit en bestuur deur Riaan De Witt. Hulle omskep enige badkamer in 'n storieboek pragtige badkamer wat net kan beskryf word as asemrowend en uniek. Kontak hulle vandag nog vir 'n geen obligasie kwotasie vir jou badkamer renovasie projek. Epos hulle op DeWittBathrooms@gmail.com of skakel of Whatsapp hulle op +27714445279 of besoek hulle webwerf vandag nog op www.DeWittBathrooms.co.za