top of page
Drie-sak Slingersak

Drie-sak Slingersak

Rating is 0.0 out of five stars based on reviews
SKU: WJLD0000012

Handgemaakte Egte Leer Produkte! Trots Plaaslik vervaardig en Trots Suid-Afrikaans!

Hierdie egte leer slingersak is ideaal om jou paspoort en geld binne maklike en vinnige bereik te hou wanneer jy reis.

Met trots handgemaak in Suid-Afrika van egte beesleer.

Een verstelbare slingerband.

Drie ritssluitings.

Polly katoen-gevoerde binnekant.

AFMETINGS
Lengte 21cm
Hoogte 23cm

R399,00Price
No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
bottom of page