top of page

WESKUS PIZZA

VIR 'N BETER BESTEL ERVARING, LAAI ASB ONS APP AF

Microsoft Store App Store Icon to download the application for Weskus Jou Lekker Ding App
Google Playstore App Store Icon to download the application for Weskus Jou Lekker Ding App
Apple Store App Icon to download the application for Weskus Jou Lekker Ding App
HUAWEI AppGallery App Store Icon to download the application for Weskus Jou Lekker Ding App
Amazon AppStore Icon to download the application for Weskus Jou Lekker Ding App

Vrywaring vir Weskus Pizza:

Allergene: Let op kliënte met voedselallergieë. Wees asseblief bewus daarvan dat ons kos algemene allergene soos suiwel, eiers, koring, sojabone, boomneute, grondboontjies, vis, skulpvis of koring kan bevat of daarmee in aanraking kon gekom het.

Kos fotos mag verskil van die werklike produk. Olywe kan pitte bevat. Hoender kan bene bevat. Avokado's is seisoenaal.

As jou bestelling langer as 30-45 minute neem, Whatsapp asseblief net jou bestellingnommer na 071 591 2670 om 'n opdatering te kry. Geen stêm boodskappe of oproepe word op die nommer behartig nie, net jou bestellingsnommer is al wat ons nodig het om vir jou terugvoer te gee, en dankie.

'SPECIAL SHOUT OUT' vir al ons 'locals' & vakansiegangers wat ons net tydelik kom besoek het, neem kennis:

JY is awesome omdat jy by die klein outjie bestel wanneer jy by so baie van die groter name kon bestel het! Ons sê weer:
JY is AWESOME, EN DANKIE!

MAANDAG TOT SATERDAG

11:30vm tot 20:30nm


Sondae gesluit vir Christelike Redes. Vakansiedae gesluit vir familie tyd.

 

 

AFLEWERING IN:
 

DWARSKERSBOS

(TANS ONAKTIEF)

JACOBSBAAI

(Bestellings word geneem)

LANGEBAAN

(TANS ONAKTIEF)
PATERNOSTER

(Bestellings word geneem)

SALDANHA

(Bestellings word geneem)
ST HELENA BAAI

(TANS ONAKTIEF)
VELDDRIF

(TANS ONAKTIEF)

VREDENBURG

(Bestellings word geneem)

Onaktiewe Dorpe sal in die nabye toekoms ge-implementeer word! Afkondigings in die verband sal op Sosiale Media gemaak word!

Dankie dat jy 'n 'Local is Lekker' patrio
t is, en die klein outjie soos ons ondersteun, jy is 'n 'Great' Weskusser, en ons is oortuig daarvan, as jy eers eenkeer van ons Pizza's ge-eet het, sal jy weer en weer wil terugkom vir nog!

Dit is waarna ons strewe hier by Weskus Pizza, want Ons Kombuis voel vir ons soos ons huis se kombuis, so ons Pizza's kan net beskryf word as hout aangedrewe, tuisgemaakte 🍕 lekkerte!

Vars en smaaklik, en waarde vir geld!

 

MAANDAG TOT SATERDAG

11:30vm tot 20:30nm

Indien jy buite ons aflewerings radius val, sal jy ongelukkig nie op ons Aanlyn Pizza Restaurant kan bestel op hierdie stadium nie, maar wees gerus, ons is besig om vinnig te groei en ons sal nog uitbrei na al die Weskus dorpe in en om Vredenburg area.

Ons is 'n Familie Restaurant, dinge gaan maar bietjie stadiger in ons Kombuis, omdat ons alles met liefde maak, en omdat ons dit nie net doen vir jou geld nie, maar omdat ons lief is vir wat ons doen, so 'sit back, relax' & hê asb, groot asb net bietjie geduld met jou aflewering, jy sal nie spyt wees nie!!!

Sluit aan by ons op Sosiale Media

  • Facebook
  • Pinterest
  • Instagram
  • TripAdvisor
  • TikTok
  • Threads
  • YouTube
  • LinkTree
  • X

Online Ordering

You can order online! Browse our menu items and choose what you’d like to order from us.

Not Accepting Orders

Delivery fee - R 20,00

Min. order - R 1,00

Free delivery above R 300,00

Pickup

Delivery

Delivery Address:

KLASSIEKE TRADISIONELE PIZZA'S

Tradisionele Pizza's soos die Margherita Pizza: Dit is die mees ikoniese Italiaanse pizza nog ooit, en dit word gemaak met tamatiesous, mozzarellakaas en vars basiliekruidblare. Dit is vernoem na koningin Margherita van Savoye, wat Napels in 1889 besoek het.

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarellakaas, Beef Mince, Gree Peppers, Chili's, Knoffel.

R 149,99

Die Vlamgat (Mexicana)

Image of Die Vlamgat (Mexicana)

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Pepperoni, Crispy Bacon, Steak Strips, Avo (Seisonaal).

R 149,99

HoofSeun (Pepperoni)

Image of HoofSeun (Pepperoni)

0

Margherita pizza is 'n Napolitaanse pizza gemaak met Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas en vars basiliekruidblare.

R 119,99

Margherita

Image of Margherita

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tamatie-passata, Gerookte Ham, Gesnyde Sampioene en 100% egte Mozzarella-kaas.

R 129,90

Regina

Image of Regina

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Ham, Pynappel, Bacon, (Ekstra Tropies – Voeg Piesang By).

R 129,90

Tropiese Tante Sielie (Hawaiian)

Image of Tropiese Tante Sielie (Hawaiian)

ONS EIE UNIEKE PIZZA'S

Ons aanvaar daar is so baie Pizza's Joints daar buite en die kompetisie is styf, we get that, en dis hoekom ons besluit het om so bietjie anders te wees en het ons twee bitter Unieke Pizza's gebou, getoets en geperfektioneer! Hierdie Pizza's is 'one-of-a-kind', jy sal dit nêrens anders kry nie as hier by ons Weskus Pizza's & jy sal nie spyt wees om dit te probeer nie! Kyk uit vir die "Special teken'!

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Gekarameliseerde Uie, Boerewors, Peppadews, Geel & Rooi Peppers.

R 149,99

Boerewors & Peppers

Image of Boerewors & Peppers

0

Chickky Pop Hoender Pizza is 'n Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, & 'n "Mystery Kaas" (Chef's Secret sjuuus), Diep gebraaide Hoenderborsie stukkies, ons 'Super Secret Soet Sousie' & Knoffel. 'n Unieke Pizza voorwaar!

R 159,99

Chickky Pop (Hoender)

Image of Chickky Pop (Hoender)

0

Tuisgemaakte Seekos Pizzasous, vars Mozzarella Kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Crabsticks, Calamari, Shrimps, Green Peppers, Red Peppers.

R 149,99

Die Visstok (Seekos)

Image of Die Visstok (Seekos)

0

'n Boere Brekkie Pizza met Roereiers, Spek & Kaas. Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Roer Eiers en Spek.

R 129,99

Ontbyt (Roereiers, Spek & Kaas)

Image of Ontbyt (Roereiers, Spek & Kaas)

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Tamatie Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Vye & Vye Stroop, Blou Kaas, Carnalized Uie, Chorizo.

R 159,99

Tuin Van Eden (Vye & BlouKaas)

Image of Tuin Van Eden (Vye & BlouKaas)

0

Klassieke Italiaanse Pizzakors bedek met Tuisgemaakte Seekos Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Shrimps, Snoek, Bokkoms, Green Peppers, Red Peppers.

R 149,99

Visserman (Bokkoms & Snoek)

Image of Visserman (Bokkoms & Snoek)

BOU JOU EIE / GESONDHEIDS BEWUSTE PIZZA'S

Veganistiese, Vegetariese en Glutenvrye pizzas: 'n Kulinêre simfonie vir almal!

Stel jou 'n pizza-fees voor waar almal 'n sny kan geniet, ongeag hul dieetbeperkings. 'n Veganistiese pizza met 'n romerige kasjoeneasous, bedek met geroosterde groente en vars kruie. 'n Vegetariese pizza met 'n stewige tamatiesous, mozzarellakaas, en jou gunsteling groente-bolaag. En 'n glutenvrye pizza met 'n bros kors, bo-op met dieselfde heerlike bestanddele as die ander.

0

Veganistiese Pizza's word gemaak van 'n Glutenvrye pizza basis, indien anderste gespesifiseer tydens jou bestelling. Bou Jou eie Pizza! Hierdie pizza het 'n dun kors, tamatiesous en 'n verskeidenheid groente, insluitend sampioene, soetrissies, uie en olywe. Dit het ook veganistiese mozzarellakaas, maar jy kan dit weglaat as jy verkies. Veganiese pizza's met dun korsies is krakerig en geurig, en dit is 'n goeie manier om al jou gunsteling-toppings sonder enige diereprodukte te geniet.

R 99,99

Veganisties

Image of Veganisties

0

Vegetariese Pizza's word gemaak van 'n Glutenvrye pizza basis, indien anderste gespesifiseer tydens jou bestelling. Bou Jou eie Pizza! 'n Tuin op 'n bord! Ons Vegetariese Pizza word gevul met 'n oorvloedige oes van vars sampioene, uie, soetrissies en tamaties, alles bo-op ons kenmerkende tamatiesous, gesmelte mozzarellakaas en ge-soteerde groente. Dit is die perfekte pizza vir vegetariërs en vleiseters!

R 99,00

Vegetaries

Image of Vegetaries

BOU JOU EIE / GEWOON OF GLUTENVRY

Hier kan jy jou eie Pizza bou met 'n opsie van 'n gewone Pizzakors of 'n Glutenvrye Pizzakors. Ons het al monsters hier gebou!