top of page
Selfoonbeursie
  • Selfoonbeursie

    Rating is 0.0 out of five stars based on reviews
    SKU: WJLD000022

    Handgemaakte Egte Leer Produkte! Trots Plaaslik vervaardig en Trots Suid-Afrikaans!

     

    Hierdie egte leer selfoon beursie, is groot genoeg om al jou kaarte, geld, paspoort en selfoon te hou.

     

    Dit kom ook handig te pas wanneer jy vinnig by die winkel moet inloer, sonder om jou handsak saam te vat.

     

    Met trots handgemaak in Suid-Afrika van egte beesvelleer.

     

    Buitenste ritssluiting.

     

    Een rits binnesak.

     

    Genoeg spasie vir kaarte.

     

    2 Kompartemente vir geld en paspoort.
    1 Kompartement vir 'n selfoon.

     

    AFMETINGS
    Lengte 23cm
    Hoogte 13cm
    Breedte 3cm

    R799,00Price
    No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
    bottom of page