top of page

Ons kombuisie is tans in
"pause 🛑 mode"
-
Kwaliteit is ons ere-kode! 🍕🔥

Ons is volgeboek – as die horlosie nou tussen 11:30am en 20:30pm staan en u sien hierdie boodskap, is dit omdat die aanvraag tans meer is as wat ons kombuis gelyk kan hanteer, of ons sisteem ervaar tans 'n tegniese probleem, wat nie onmoontlik is nie, maar ons is waarskynlik net besig, en om frustrasie vir u, ons kliënt, uit te skakel, is ons sisteem tans in "pause-mode" 🛑🍕

Keer asb. terug oor so 30-60 minute ⏳ en ons sal weer aanlyn hoort te wees. 🌊🔥

Dankie dat u verstaan en vir u ongelooflike ondersteuning! 🙏🌸

bottom of page