top of page
Ons Google Reviews
🔴🔵🟢🟡
Wil jy sien wat ons klante regtig sê? Klik hieronder om ons volledige lys resensies te lees en die volle prentjie te kry! 🌸
Ons is 100% deursigtig – die goeie én die slegte – want dit is hoe ons elke dag beter raak. Onthou, ons is ook maar net mens; ons kombuisie is klein en ons maak soms foute. Terwyl ons pizza-basisse & hamburger buns voorafvervaardig is, word byna alles anders hier met die hand voorberei. Dit is ons passie om uit ons foute te leer en onsself te verbeter wat ons anders maak as die res. 🐟🌴🌊🔥
bottom of page