top of page

WESKUS PIZZA
HOUT AANGEREWE HANDGEMAAKTE PIZZA'S
100% EG AFRIKAANS
HoofSeun Pizza (Pepperoni)
Grootte 32cm
(Large)

R165.00
Stap vorentoe en groet ons Hoofseun Pepperoni Pizza – die leier van die pakkie! Hierdie pizza begin met 'n ryk tamatiebasis, bedek met ruim porsies egte, vars mozzarella-kaas 🧀. Ons laai dit dan met hope geurige pepperoni en krakerige crispy bacon 🥓. 'n Sweempie knoffel 🧄 versterk elke happie, terwyl soet-pittige peppadews 🌶️ 'n fantastiese kleur en byt gee. En, wanneer die seisoen reg is, rond ons dit af met romerige avokado 🥑. Dis 'n pizza met gesag en smaak!
WESKUS PIZZA SOCIAL


ONS ANDER WENNER PIZZA'S
R109.99
R139.99
R139.99
R119.99
R165.00
R155.00
R155.00
R145.00
R170.00
bottom of page