top of page

Die 'Events' wat volg is nie net ons eie jaarlikse events vir Weskus Jou Lekker Ding nie, maar ook algemene WESKUS EVENT 'links' & nuttige Weskus Events Nuus!

"Net Lekker vibes, my vriende! Ons ken almal die gesukkel van daardie Vrydag-gevoel, wonder waar die jol hierdie naweek is? Moenie vrees nie, mede-pretsoekers! Hierdie "Weskus Events Blad" is jou eenstopwinkel om die warmste optredes en geleenthede te ontdek, direk van die bron af – ons plaaslike kunstenaars self. Dink daaraan as jou persoonlike uitnodiging na die 'coolste giggs in town', reguit gefluister van die hiepste katte in die buurt. "So ditch the endless scrolling" soos die Ingelsman sou sê en duik in 'n wêreld van musikale avonture, kunstige eskapades, en alles tussenin. Kom ons wys ons plaaslike talent bietjie liefde en verf die dorp (wel, Die Hele Weskus se dorpe) lekker rooi – of moet ek sê, Lekker Weskus kreef rooi?”

As jou 'Event' volgens jou in die grense van die #Weskus val, of jou dorp gelys is op ons "Weskus Dorpe Blad", is jy welkom om jou 'Event' se besonderhede + enige foto's of grafiese ontwerpe aan ons te epos op: WeskusEvents@gmail.com

Of sluit aan by ons "Weskus Events Whatsapp Groepie" kliek hier. Toe toe, kom lys jou volgende 'Event' by ons, dis gratis skattie & wat's meer, ons webwerf groei baie mooi, daagliks & veral van die hele Weskaap nie net die Weskus nie, en julle sal nie glo nie, baie Pretorianers & Johannesburgers, wat bemoedigend is, want dinge herstel mooi!

WESKUS EVENTS WHATSAPP GROEP SKAKEL
WESKUS EVENTS

2024 KALENDER

JAN 2024

FEB 2024

MAR 2024

APR 2024

MEI 2024

JUN 2024

JUL 2024

AUG 2024

SEPT 2024

OKT 2024

NOV 2024

DEC 2024

Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Shipwreck Bar Velddrif 2023 Foto#17

2025 KALENDER

JAN 2025

FEB 2025

MAR 2025

APR 2025

MEI 2025

JUN 2025

JUL 2025

AUG 2025

SEPT 2025

OKT 2025

NOV 2025

DES 2025

Alle Weskaapse Toeroperaterus, lys jou bussie as jy van ons lede kan aanry vir die BraaiDag van en terug na Kaapstad en ander dorpe. Vul asseblief hierdie vorm in & dankie. Kliek Hier!

Sluit aan by die awesome'ste Weskus Facebook groep nog ooit!

~ WESKUS JOU LEKKER DING ~

Die gewildste groep op Facebook! Kliek Hier!

Weskus Jou Lekker Ding Facebook Group Cover Picture
bottom of page