top of page
Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag Knor Varkie 2022 Foto#21.jpg

WESKUS JOU LEKKER DING BRAAIDAG 2022

LAAI ONS APP AF

Google Playstore App Gallery Logo
Huawei App Gallery Logo
Apple Playstore App Gallery Logo

Knor Varkie Opelug Restaurant 2022

Wat 'n Awesome lekker Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag 2022 het ons nie gehad in April 2022 nie by Knor Varkie Opelug Restaurant in Velddrif.

Dit was 'n fantastiese BraaiDag met lekker eet, gesels en baie pret en vermaak van al die kunstenaars daai dag.

Die liedjie wat volg is ons Weskus Jou Lekker Ding se AMPTELIKE Weskus Fees Liedjie (#WeskusFees) soos gesing deur Magdel Spannelis. Hierdie liedjie is op versoek van die eienaar vir Weskus Jou Lekker Ding aka Die HoofSeun, geskryf en gesing vir die Weskus Jou Lekker Ding Braai Fees wat vir nou nog net bekend staan as die Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag. Geniet hom saam met ons julle & asb los vir Magdel 'n verwysing op Youtube op die liedjie asb & dankie!

Druk 'play' en 'browse' verder met die liedjie lekker in die agtergrond!

Night Shift tree op by die Weskus Jou Lekker Ding Braaidag Knor Varkie Rivershack Bar Velddrif
Play Video
Neels Moir tree op by die Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag 2022 by Knor Varkie Kroeg & Opelug Restaurant!
Play Video
bottom of page