top of page
Awe Ma Se Kinners!

Awe Ma se Kinners

Weskus
Jou Lekker Ding

Weskus Jou Lekker Ding Mascot genaamd Nelson

Sedert 2012

Weskus Plek Restaurant Jacobsbaai Weskus

Welkom in die Republiek van die Weskus Paradys!
Die Weskus is diep☺Lekker!

Paternoster-scaled-e1630501278135.jpg

Ons Weskus Blomme Prag elke Jaar!

Kom ervaar ons Weskus Blommeprag skouspel elke jaar vanaf Augustus tot vroeg September.

Elke jaar beleef die
Weskus, nes Namakwaland, 'n blomme ontploffing gedurende die wintersmaand van Augustus.

 

Soms afhangend van hoe koud of nat ons Weskus winter is, kan die Weskus blomme selfs al in Julie begin blom, maar gewoonlik blom die Weskus blomme enige iets van die eerste week in Augustus tot so om en by die eerste week in September.

 

2023 was voorwaar een van die mooiste blomme seisoene wat die Weskus in baie jare beleef het asgevolg van die ongelooflike nat koue winter wat die weskus beleef het, en het die blomme al in die 3de week in Julie begin blom! dit was 'n asemrowende pragtige blomme seisoen in 2023!